Ingredients
- 8 k Warm water of vleis ekstrak
- 2 k Warm kapokaartappels
- ½ k Meelblom
- 1 Eier
- ½ t Sout
- ¼ t Pietersielie vlokkies
- Peper na smaak
- Knippie neutmuskaat
Instructions
- Verhit water of ekstrak in groot glasbak met deksel op, in mikrogolfoond by hoog vir 7 tot 8 minute, of totdat dit kook.
- Meng intussen die ander bestanddele.
- Gooi opgehoopte eetlepels vol in die water.
- Kook by hoog vir 3 tot 4 minute totdat die kluitjies bo dryf.
- Dreineer en bedien.
Volgende Resep: Mayonnaise Mash