Ingredients
- 1 x 410 g Blik yskoue ideal melk
- 1 Pakkie kitspoeding – vanielje of piesang geur
- 50 ml Aarbeikonfyt
Instructions
- Klits die ingedampte melk tot styf.
- Klits die kitspoeding by tot gemeng en laat ‘n paar minute staan.
- Klits die konfyt by.
- Gooi die mengsel in ‘n mooi poedingbak en plaas in die yskas om te stol.
Volgende Resep: Koue Sago Poeding