Notes
Jantjies is baie gewild by markte en skool markte, want dit is baie lekker. Maar jy wou nog altyd weet hoe dit gemaak word. Wel hierdie jantjie resep is presies wat jy nodig het om hierdie smul lekker jantjies sommer by die huis te maak.
Ingredients
- 4 k Meel
- 4 t Bakpoeier
- 1/2 k Suiker
- 3 Eiers
- 4 eetl. Olie
- 1 1/2 k Melk
- 2 k Water
- 1 1/2 t Sout
- Worsies
Instructions
- Sif meel, bakpoeier en suiker saam.
- Klits eiers, olie, melk, water, melk en sout saam.
- Druk sosatie stokkies in worsies.
- Rol worsies eers in meel mengsel en doop dan in melk deeg mengsel.
- Bak in olie tot bruin.
Volgende Resep: Lip Lekker Worsbroodjies