Ingredients
- Moirs crème caramel
- 250 ml Melk
- 250 ml Room
- Strooi suiker
Instructions
- Maak die Moirs se creme caramel aan met die melk en room.
- Volg mikrogolf instruksies op pakkie.
- Deel dit tussen vier bakkies en laat stol in yskas.
- Meng die kleiner pakkie in die boksie met strooisuiker.
- Strooi bo oor en karamaliseer dit.
- As jy nie 'n blow torch het nie, sit dit onder die grill vir 'n paar minute.
- Heerlikste creme brulé en baie maklik.
Volgende Resep: Koejawel Skuim