Notes
'n Heerlike ertjie sop met spek resep wat jy beslis in die winter moet probeer. Dit sal die magies lekker vol maak en ook laat warm kry van binne af.
Ingredients
- 1 Pak bacon gekerf
- 1 Groot ui opgekerf
- 3 Medium wortels gekerf
- 500 g Droë ertjies
- 2,5 liter Water
- 4 Hoender blokkies
- Sout en peper na smaak
- Worcestersous na smaak
Instructions
- Braai bacon en uie totdat die uie sag is.
- Gooi die res van die bestanddele by en kook in 'n drukkoker totdat ertjies sag is.
Volgende Resep: Biltong Sop