Ingredients
- 1 Pakkie Brown Gravy Mix (gewone knorr gravy mix)
- 750 g Bees maalvleis
- 2 t Uie, fyn
- ¼ t Growwe swart peper
- 1 t Grasuie
- 4 – 6 Medium Aartappels (mash potatoes)
- ½ k Gerasperde cheddarkaas
Instructions
- Verhit die oond tot 180 °C.
- Meng gravy mix, maalvleis, gemaalde uie en peper in ’n bak.
- Spuit jou broodpannetjie met spray en cook en plaas mengsel in brood pannetjie.
- Roer grasuie in kapokaartappels in.
- Versprei oor die vleis brood.
- Bak 55 minute of tot gaar.
- Sprinkel met kaas. Bak 2 minute langer of tot kaas gesmelt is.
Volgende Resep: Frikkadelle op Pasta