Ingredients
- 2 Pakkies Groen pruimpoeding
- 1 Blik kondensmelk
- 100 ml Melk
Instructions
- Maak die pruimpoeding aan volgens aanwysings op die pakkie.
- Sit dit in die yskas tot dit net-net begin stol.
- Meng die kondensmelk en melk by die jellie en sit dit weer in die yskas om heeltemal te stol.
Volgende Resep: Sneeu Poeding