Notes
Jy kan ook gebraaide sampioene insit, bietjie knoffel, ook stukkies seldery.
Ingredients
- 1 Heel hoender
- 4 k Rys (gaar)
- 2 Blikke sampioen room sop
- 'n Sprinkel of twee van jou gunsteling geurmiddels na smaak
- 2 k Veggie mix of 1 veggie mix en 1 ertjies (jou keuse
- 1 k Cheddarkaas, gerasper en verdeel (die skerper hoe beter)
Instructions
- Kook die hoender en vlok.
- Verhit die oond tot 180°C .
- In 'n groot bak, kombineer hoender, rys, sout en peper (na smaak), sampioen sop en groente.
- Meng goed, en roer dan die helfte van die kaas in.
- Gooi mengsel in 'n groot bak pan en versprei eweredig.
- Top met kaas en bak vir 30-45 minute, of totdat kaas goudbruin is.
Volgende Resep: Klewerige Hoender Vlerkies en Boudjies