Ingredients
- 1 k Koekmeel
- 1/2 t Sout
- 1/3 k Botter
- 4 eetl. Koue Water
Instructions
- Meng die meel, sout en botter saam. Meng met 'n klitser.
- Gooi bietje koue water by as die deeg te droog is.
- Vorm dan 'n bal met die deeg en rol dit uit met 'n koekroller.
- Gebruik enige vulsel en sprei met meel.
Volgende Resep: Gevulde Ontbytbrood