Notes
Probeer gerus hierdie resep vir 'n meer opwindende manier om jellie voor te sit. Dit is ook ekonomies en gerieflik om voor te berei.
Ingredients
- 1 Pakkie Jellie
- 2 Eetl. Suiker
- 1 k Kookwater
- 8 Ysblokkies
Instructions
- Meng jellie, suiker en kookwater goed saam.
- Sit die ysblokkies eenkant, begin die jellie te klits met n elektriese handklitser, gooi ys blokkie vir blokkie by, klits elke keer goed tot blokkie gesmelt het voor jy nog n blokkie by gooi.
- Dit maak lieflike sagte skuim, ekonomies en maklik.
Volgende Resep: Mashed Potatoes – KFC Copy Cat