Notes
In middel kan bessie of enige vrugteslaai ook geskep word of soos jou keuse is.
Ingredients
- 1 Pakkie suurlemoen jellie
- 2 k Kookwater
- 1/2 k Room
- ¼ k Gekapte neute
- 1 k Gerasperde kaas
- 1 k Gerasperde pynappel
- 1/2 k Gevulde olywe
Instructions
- Los jellie op en koel af tot geset.
- Kook pynappel gaar (of gebruik geblikte pynappels)
- As jellie half styf is, klits tot lig en skuimerig.
- Vou styfgeklopte room, neute, kaas, pynappel en olywe in.
- Bere in yskas tot styf. Stol dit in ringpan.
Volgende Resep: Piesang Slaai met Litchies