Ingredients
- 100 g uie, in skywe gesny
- 15 ml olie
- 260 ml beesvleis aftreksel
- 150 g kersies, gehalveer
- 60 ml meel
- 1 knoffelhuisie, gepers
- 15 ml kersie jellie
- 30 ml balsamic asyn
- 4 stukke kalfslewer (150 g elk)
- 15 ml botter
- 30 ml olie
- 8 salie blare
- Sout en Peper na smaak
Instructions
- Sous:
- Verhit die olie en braai die uie en die knoffel en braai dit tot bruin.
- Voeg die jellie, aftreksel en die asyn by en kook dit onbedek vir 5 minute lank oor medium hitte.
- Voeg die kersies by en kook dit vir 3 minute.
- Geur sous met sout en botter.
- Gaar maak van lewer:
- Bedek die lewer met die meel. Skud die oortollige meel af.
- Verhit die botter en olie en braai die lewer vir 2 minute lank aan elke kant.
- Geur met sout en peper.
- Voeg die salie by na 2 minute en braai.
Volgende Resep: Maalvleis Broodjie