Notes
Wenk:
Jy kan spek braai en dan om die bun draai.
Ingredients
- 6 Hotdog buns
- 6 Kaas Grillers (van Eskort)
- 1 Ui, gekap
- 1 Green Pepper, gekap
- 4-5 Mushrooms (kan meer insit), gekap
- 2 t Picallili's
- Bietjie gerasperde kaas
Instructions
- Braai kaas worsies vir so 5 - 10 minute, hang af hoe lekker gebraai jy dit soek.
- Braai dan jou gekapte uie, mushrooms en green pepper vir so paar minute saam met 1 t knoffel.
- Gooi dan die picallili's in.
- Sit worsie in gesmeerde bun, met sous bo-oor en dan so bietjie gerasperde kaas oor dit. Steek vas met tande stokkie.
- Plaas in oond vir 'n paar minute sodat die kaas kan smelt.
Volgende Resep: Mielie en Pampoen Koekies met Soet Rissie Salsa