Notes
Ek het hierdie resep dubbel aangemaak.
Wenk:
Moet nie meer mossels gebruik as aanbeveel. Anders is dit te ryk en seer magies kom dan tevore.
Ingredients
- 1 Gekapte ui
- 1 Pakkie dik wit uiesop
- 500 ml Water
- 550 ml Melk
- 1 Blik (450g) mossels in skulpe gedreineer of vars mossels
- Knippie grof gemaalde swartpeper
- 125 ml Gerasperde cheddar kaas
- 2 ml Paprika
- 2 ml Pietersielie
- 30-45 ml Dik room of suurroom
Instructions
- Braai ui in pan met bietjie olyfolie.
- Maak sop aan volgens aanwysings op pakkie met melk en water.
- Voeg gebraaide ui, gaar mossels en peper by en prut 10 minute stadig.
- Roer kaas, paprika, pietersielie en room by net voor bediening.
Volgende Resep: Sampioen Room Sop