Pynappel Passie Skemer Kelkie – Tropiese Pynappel Smoothie

Jump to recipe

Pynappel passie is ‘n eksotiese skemer kelkie wat mens verkieslik langs die swembad moet drink of met sonondergang. Dis ‘n baie lekker en maklike resep.

Hierdie drankie is nogals dik en kan sommer as roomys geëet word as jy dit goed vries. Om dit miinder dik te maak of meer loperig, gooi meer ys blokkies in.

Om hierdie resep nog lekkerder te maak, gooi ‘n hand vol aarbeie in. Of as klapper in seisoen is kan jy ook dit in gooi om ‘n meer tropiese effek te kry.

Volgende Resep: Wereldse Beste Smoothie