Ingredients
- 250 g Sampioene
- 5 e Botter
- 3 e Meelblom
- 1 k Melk
- 2 k Hoenderaftreksel
- Sap van klein suurlemoen
- ½ k Room
- Sout en Peper
Instructions
- Kap 200 g sampioene fyn.
- Smelt Botter.
- Voeg meel by, kook vir 'n paar minute en roer gedurig.
- Voeg hoenderaftreksel geleidelik by.
- Bring tot kookpunt.
- Voeg melk, gekapte sampioene en suurlemoensap by.
- Bedek en prut vir 5 minute.
- Roer room in en voeg sout en peper na smaak by.
- Sny res van sampioene in dun skywe.
- Braai in botter en garneer die sop daarmee.
Volgende Resep: Mossel Sop