Ingredients
- 4 Koppies Meel
- 4 Teelepels Bakpoeier
- 1/2 Teelepel Sout
- 1 Eier
- 1/2 Koppie Olie
- 1/2 Koppie Melk
- 1/2 Koppie Water
Instructions
- Meng alles saam.
- Skep 'n lepel vol in kolwyntjie pan en bak teen 180 °C tot mooi bruin. Toets of dit gaar is.
Volgende Resep: Kaas Muffins