Notes
Tropiese geur wat in hierdie mengsel van pynappel, lemoen en mango sappe voorkom. Die vrugte, speserye en whiskey in Southern Comfort maak hierdie drankie absoluut heerlik.
Ingredients
- 2 L Bottel Ginger-ale, verkoel
- 350 ml Pynappel en lemoensap, die wat in die blik is, ontvries
- 1 k Mango nektar (aanmaak koeldrank)
- 1 eetl. Vars fyn gerasperde gemmer
- 1 1/2 k Southern Comfort (Optioneel)
- Fyn Crushed Ys
Instructions
- Meng saam die verkoelde ginger-ale, pynappel en lemoensap, mango nektar en gemmer.
- Gooi dan die southern comfort by indien jy dit verkies anders kan jy dit uitlos en dit 'n lekker drankie maak wat die kinders ook kan geniet.
- Meng alles goed saam met die crushed ys.
- Gooi in glasies en bedien.
Volgende Resep: Pynappel Passie