Ingredients
- 1 Groot hoender of 2 kg hoender – afgekook en gevlok
- 250 g Spek (opsioneel)
- Hoender speserye
- Fyn naeltjies
- Knoffel
- Sout en peper na smaak
- 1 - 2 Uie gekap
- 250 g Sampioene in skyfies gesny
- 1 Pakkie hoender room sop poeier
- 1 Pakkie Chicken a la king – cook in sauce
- 1 k Veggie mix
- 1 Liter Melk – meng die pakkie chicken a la king en hoendersop daarin
- 1 Pak voorbereide blaardeeg (puff pastry)
Instructions
- Braai uie, spek en sampioene.
- Gooi die groente in en roerbraai vir so 'n rukkie.
- Voeg die melk met sop mengsels in en laat net effens kook.
- Voeg die speserye by en hoender. Kook tot dik.
- Voeg nog melk by indien jy sien die mengsel is te dik of bietjie meel as jy sien mengsel is te dun.
- Plaas in gesmeerde bak, sit blaardeeg oor en bak in vooraf verhitte oond vir 30 - 45 min by 180 ° C of tot ligbruin.
Volgende Resep: Hoender, spek, kaas en aartappel dis