Notes
Bron: Rina Kleinhans
Ingredients
- 90 g Botter
- 190 ml Suiker
- 1 Blik Kondensmelk
- 12.5 ml Goue stroop
- 5 ml Vanilla
- 450 ml Rice crispies
Instructions
- Smelt die botter en suiker saam.
- Voeg die kondensmelk en stroop by en bring stadig tot kookpunt.
- Laat prut vir 20min terwyl aanhoudend geroer word.
- Wanneer die mengsel die sagte-bal stadium bereik, voeg die vanilla en rice crispies by.
- Gooi in gesmeerde pan, sny in blokkies wanneer koud.
Volgende Resep: Vla Koekies