Hemelse Tropiese Papaja Kelkie – Heerlike Papaja Smoothie

Jump to recipe

Papaja is ‘n tropiese vrug wat defnitief in somer maande gebruik moet word om heerlike smoothies the maak saam klapper essens maak dit ‘n heerlike kelkie.

Hierdie kelkie is lekker dik soos ‘n melkskommel. Dit is die klapper wat hierdie drankie tropies maak.

Volgende Resep: Piesang en Gemmer Smoothie