Vla Koekies featured

Vla Koekies – Perfek Vir Kersfees Koek Blikke

 

Hierdie vla koekies is baie bros as hulle uit die oond kom, maar die heerlike geel koekies smaak so lekker saam ‘n lekker koppie tee.

Vla Koekies Bestanddele:

175g Meel
50g Vlapoeier
50g Versiersuiker
1/2 tl Sout
150g Sagte margarien
2ml Vanilla essence

Vla Koekies
Vla Koekies

Metode:

  1.     Oond op 180 grade.
  2.     Meng al die droë bestanddele goed saam.
  3.     Vryf margarien en vanilla in met vingers tot deeg.
  4.     Bak vir 15min.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *