Grondboontjiebotter Koekies Featured

3 Bestanddele Grondboontjiebotter Koekies

 

Heerlike grondboontjiebotter koekies wat perfek is vir kersfees koek blikke of net sommer om aan te “snack”. Vreeslike maklike peanut butter koekie resep.

Bestanddele:

Grondboontjiebotter Koekies image
Grondboontjie Botter Koekies

1 Koppie grondboontjiebotter (glad of grof)
1 Koppie wit suiker
1 Eier, geklits

Grondboontjiebotter koekies Metode:

  1. Voorverhitte oond op 180°C.
  2. Meng alles saam.
  3. Vorm 24 bolletjies op ‘n kleefvrye-sprei-gespuite bakplaat.
  4. Druk liggies met vurk plat.
  5. Bak vir 10 minute.

Notas:

Die koekies voel sag as dit uit die oond uit kom, so laat dit ‘n rukkie staan en verwyder dan baie versigtig met ‘n plat lemmetjie (die peanut butter koekies is baie bros.)


Volgende Resep: Vanielje Koekies

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *