Aartappel Kasserol Featured image

Aartappel Kasserol – Heerlike Kasserol met Aartappels

 

Hierdie aartappel kasserol is ‘n maklike en vinnige ete om voorteberei vir aandete.

Prep Tyd: 20 minutes

Kook Tyd: 25 minutes

Totale Tyd: 45 minutes

Aartappel Kasserol image
Aartappel Kasserol

Bestanddele:

8 Medium grootte aartappels
1 k Ideal Melk
½ k Suur room
1 t Sout
½ t Gemaalde swart peper
2 k kaas, in die helfte gedeel
6 Repe spek, gebraai en gekrummel, in die helfte gedeel (hoender kan ook gebruik word)
Spriet Uie

Aartappel Kasserol Metode:

  1. Voor verhit oond op 160°C. Spuit cook ‘n spray in die oondbak.
  2. Sit aartappels in groot pot. Gooi toe met water en laat kook vir 15 – 20 min oor ‘n medium – hoog hitte tot sag. Dreineer.
  3. Gooi aartappels in ‘n pan, gooi ideal melk, suur room, sout en peper by. Roeg met ‘n hand klitser tot sponserig.
  4. Roer 1 k kaas en helfte van spek in. Meng met lepel en gooi in die voorbereide oond bak.
  5. Bak vir 20 – 25 min. Gooi ander helfte van kaas en spek oor saam met die spriet uie. Bak vir ‘n verdure 3 min of tot kaas gesmelt het.

Notas:

Aangepas van: verybestbaking.com


Volgende Resep: Aartappel Koekies

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *